Landbouweekblad

Jan se donkie is ’n wonderlike ding

INLIGTING

Ligging: Ohrigstad, Limpopo

Naam: Skrik van Rondom

Grootte: 240 ha

Vertakkings: Skape en wild

Gemiddelde reënval: 400 mm/jaar

Sy voorman het hom die bynaam Bou-en-Breek gegee. En mnr. Jan Bylsma, skaap-en-wildboer van die plaas Skrik van Rondom, doen nog al die jare dié naam gestand.

Want hier – in die Bosveld buite Ohrigstad in Limpopo – staan vier enorme kliphuise en ’n swembad wat die 70-jarige Jan met sy eie hande en sweet gebou het.

Dit gebeur gereeld, vertel sy familie: Wanneer Jan se hande jeuk vir ’n nuwe projek, sal hy op die trekker klim en na die koppie skuins agter

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh

Related Books & Audiobooks