Landbouweekblad

Smul aan somerse slaai

BROCCOLI-EN-NEKTARIENSLAAI MET ROMERIGE HEUNINGMOSTERDSOUS

Soet nektarien en sout feta is perfekte pasmaats. Broccoli en ’n romerige sous rond dit verder af. Dit is heerlik saam met hoender of varkvleis en ek sal doodgelukkig wees om dit as ligte middagete op sy eie te eet. Vleistande kan bros spekvleis of ’n paar stukkies gerookte forel byvoeg.

■ 300-400 g langsteelbroccoli

■ 4-5 ryp, maar ferm nektariens

■ 2 wiele sagte fetakaas

■ Geroosterde pampoenpitte of geroosterde okkerneute

Slaaisous

■ 125 ml natuurlike jogurt

■ Sap van 1 suurlemoen

■ 15 ml heuning

■ 3 ml vars gekapte kruisement

■ 10 ml heelkorrelmosterd

■ Sout na smaak

Stoom die langsteelbroccoli in ’n bietjie vinnig kokende soutwater tot gaar, maar steeds ferm. Dreineer en laat goed afkoel. Rangskik op ’n mooi

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh

Related