Hilary’s Coffee Shop
Hierdie koffiewinkel se deure is al jare lank oop en hulle bedien sappe en bekostigbare, gesonde slaaie, asook tuisgebak met opsies vir dié wat ’n veganistiese of glutenvrye dieet volg.
hilaryscoffeeshop.wordpress.com
The Dusty Donkey Café
’n Gewilde plek vir ’n laatontbyt. Hier is ’n musiekvertoning op die eerste Vrydag van elke maand.
Verskeie vegetariese en veganistiese opsies.
“Dusty Donkey Café” op Facebook