Kuier

MODE SE BAAS!

Van 'n viervertrekhuis op die Kaapse Vlakte tot in die modereus Hugo Boss se raadsale en 'n lewe in Switserland. Dít is die verhaal van Bonita Meyer (48), ’n boorling van Bishop Lavis op die Kaapse Vlakte. Bonita, wat klere-ontwerp aan die destydse Pentech se Bellville-kampus studeer het, sê vir Kuier haar liefde vir ontwerp en tekstiele het in haar ouerhuis ontstaan. Daar het sy gesien hoe haar ma, Johanna Julius, nie net vir haar en haar twee susters, die mooiste klere maak nie, maar ook vir honderde matriekmeisies en voornemende bruide en hul gevolge se uitrustings gesorg het.

Maar vir Bonita, 'n spanleier by Hugo Boss, is dit veral haar nederige grootwordjare wat haar sterk en staande hou. Bonita woon nou al vir langer as 20 jaar in Switserland

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou

Related