WAAR KOM JOU LIEFDE VIR KOMEDIE VANDAAN?
"Ek't eendag 'n Marc Lottering show by die Opera House in Port Elizabeth (nou Gqeberha) gekyk en ek't dit gelove. Ek't vir myself gesê ek wil ook dít doen. Maar daardie tyd was daar nie veel opportunities vir comedians in die Oos-Kaap