Huisgenoot

OPSTAAN, AANGAAN & UITSTYG

HAAR lys terugslae is omtrent net so lank soos haar lys treffers. Maar elke keer het sy dit in ’n groeigeleentheid omskep.

Toe sy sowat twee jaar gelede covid en longontsteking kry en by die dood omdraai het, het sy ’n liedjie daaroor geskryf.

Toe sy weens ’n bosluisbyt ’n siekte ontwikkel het wat haar van haar stem beroof het, het sy ’n gevaarlike operasie ondergaan om dit te laat herstel.

En toe haar man haar met haar beste vriendin verkul het, het Shania dit nie net verwerk nie; sy het sommer ook met dié vriendin se man afgehaak en dolgelukkig met haar lewe aangegaan.

Die lewe is vir leef, glo die 57-jarige sangeres van treffers soos “That Don’t Impress Me Much”.

En Shania is steeds die ene op-timisme.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot2 min read
Kolskoot Vir ’n cowboy
MET daai skrefiesoë wat onder die rand van ’n breërandhoed uitgluur, en ’n pistool sekuur op sy vyande gerig, kon hy enige skurk in hul broek laat … bewe. As speurder kon hy sonder om eens ’n oomblik te aarsel vir die skelm toesnou: “Go ahead, make m

Related