Huisgenoot

JOU STERRE

SKERPIOEN

23 OKTOBER – 21 NOVEMBER

Jy hoor dalk per ongeluk skindernuus wat nie vir jou ore bedoel was nie. Dit kan jou ontstel, maar probeer om jou nie daaroor te verknies nie, want jou aan-dag en fokus is elders nodig. Met dié dat jou medeheerser, Mars, agteruitbeweeg, sal jy moet diep delf om by die wortel van ’n emosionele en sielkundige kwessie te kom. Herinner jouself jy is dapper genoeg om te trotseer wat jy moet, al is dit jou eie demone.

GELUKKIGE NOMMERS

2, 8, 34, 46, 31, 6

DIE SCORPIO SE HEELAL

◼ Jou BBP-faktor: Jy is sexy, sterk en intens.

◼ Hoekom jou vriende vir jou lief is: Jou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related