Huisgenoot

KOMMER OOR ITALIË SE NUWE LEIER

’NMENS sou dalk dink kampvegters vir vroueregte en linkse politici sou juig om te hoor Italië het pas vir die eerste keer ’n vrou tot premier verkies.

Europa en die Verenigde Koninkryk het tans ’n stewige klompie sterk vroue aan die stuur, soos Liz Truss in Brittanje, Mette Frederiksen in Denemarke en Sanna Marin in Finland.

’n Mens hoef nie noodwendig met hul politiek saam te stem om te erken hulle kan help om die glasplafon vir vroue af te breek nie.

Maar toe ’n meerderheid Italianers on langs in die land se verkiesing hul kruisies agter die naam van die 45-jarige Giorgia Meloni getrek het, was daar feitlik geen lofliedere uit linkse geledere nie.

Inteendeel, onder omtrent alle politieke

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie

Related