Kuier

OM TE BLY OF NIE…

Sê my net as jy nie meer saam met my wil wees nie. Moet my net nie vir twee weke vermy nie, maal die woorde vir die soveelste keer deur Nicola se gedagtes. Dis wat sy vir James, haar kerel van twee jaar, gaan se wanneer sy horn weer sien. Hy moet weet hoe sy voel. As ’n power move en om genoeg moed op te bou, sit sy al twee uur voor die tyd by die restaurant waar hulle afgespreek het.

Sy het hom gevra om haar te ontmoet by die restaurant waar hul eerste date was. Dis hul gunsteling. ’n Publieke plek is die beste plek, het sy gedink, sodat hulle albei hul pose kan hou al sê wie wat. Hopelik.

Hy was baie gewillig, dalk het hy iets op die hart, veral omdat hy haar reeds vermy het. Die restaurant is naby die motorhandelaar waar hy werk

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Die A-z Van K-beauty
Koreaanse skoonheidsorg, oftewel K-beauty, is al ‘n ruk lank die in-ding onder skoonheidskenners. Die klem is op moisturising, bestanddele wat sagkens op die vel werk, en ‘n natuurlike gloed van binne. Jy het dalk reeds produkte wat as Koreaanse skoo
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier1 min read
11 April 2024 Se Oplossings
VRAAG: Wie vertolk die rol van Penelope in Bridgerton? WENNER: STER-BLOKRAAI NR. 231 Ilse Swart, Melkbosstrand Dwars: 1. Kallus; 7. Boeke; 12. Ria; 13. Auk; 14. Onwel; 15. Irak; 16. Rigters; 17. Sensus; 21. Semi; 22. Meen; 25. Vlae; 27. Ore; 29. Invo

Related