REGUIT MENS
Die omroeper is bekend vir sy reguit manier van gesels. Daarvan kan sy luisteraars op die Kaapse radiostasie Heart FM getuig. As aanbieder van Sê jou sê op kykNET & kie draai Aden nie doekies om nie. In die reeks word alles van kopstampery tot misverstande en selfs kullery tussen egpare en familielede aangepak.
Twee partye kom praat dinge uit in die