STOUT KINDERS OF STOUT OUERS?
Sep 30, 2022
2 minutes
Gehoorsaamheid is ’n middel tot ’n doel. Dit is geen einddoel op sigself nie, maar die weg waarlangs die kind sy eie voordeel bereik. Hierdie feit behoort die moeder aan die kind oor te bring. Slaag sy daarin, sal albei se lewe aansienlik eenvoudiger en gelukkiger wees, skryf N. STEYN.
Dit is ’n sêding onder die kleinspan wat selfs volwassenes lus kry om te sê
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days