Weg!

Grootte (en krag) is nie alles nie…

Taitavalk

GEWIG 315 g* | LENGTE 27 cm

Die taitavalkie kom in ’n paar Afrika-lande voor, maar hier by ons is dit ’n krities bedreigde spesie. Wetenskaplikes weet net van sowat 50 nesplekke in Mpumalanga en Limpopo waar dié voël nog broei – gewoonlik teen ’n hoë krans tussen oewerbome.

Die valk kry sy naam van die Taita-heuwels in Kenia, waar navorsers hulle die eerste keer gesien het.

Hy jag meestal met

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg4 min read
Hou Die Hitte Binne
Pofbaadjies is fantasties. Lekker lig en warm en dit vou maklik weg in jou rugsak... totdat jy ver weg van skuiling in ’n hewige reënbui betrap word. En, o wee, as daardie donsveertjies eers nat word! Die meeste pofbaadjies is waterbestand (teen mis
Weg2 min read
Op Reis
Ek kan nie “My Way” soos Frank Sinatra sing nie, maar net soos hy is daar net ’n handjievol besluite in my lewe waaroor ek spyt is… eintlik too few to mention. Ek moes wel jare gelede in The Littlest Bookshop op Molteno volumes I en II van Travels in
Weg2 min read
Agter Die Skerms
Jy het in die Kaap grootgeword… het jy toe ook in De Hoop gekuier? Ja, ek het goeie herinneringe aan De Hoop toe ons kleintyd daar vakansie hou het; dit was voor die opknappingswerk in 2007. Die reservaat was nog basies en ek onthou ek het volstruisv

Related