Baba & Kleuter

Lekker & gesellige KUIERKOS

BRONKORSSLAAI MET GARNALE & AVOKADO

GENOEG VIR 6-8 MENSE

BESTANDDELE

SLAAI

1 bos bronkors OF ’n pak gemengde slaaiblare wat bronkors insluit

2 avokado’s, gehalveer, geskil, ontpit en in kwarte gesny

2 pienk pomelo’s, geskil en in segmente gesny (hou ’n halwe pomelo eenkant)

24 gaar garnale, uitgedop maar sterte behou

POMELOSLAAISOUS

½ k (125 ml) olyfolie

1 t (5 ml) Dijonmostert

¼ k (30 ml) pomelosap, uitgedruk uit die halwe pomelo wat eenkant gehou is

sout na smaak

METODE

1. Slaai: Rangskik die blare, avokado, pomelosegmente en garnale op ’n groot, plat slaaiskottel.

2. Sous: Klits al die slaaisousbestanddele saam. Voeg die sout by, proe en pas aan indien nodig.

Giet die slaaisous

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter3 min read
MYNE! Myne!
Sunette du Plessis van Olivedale in Johannesburg weet nie meer watter kant toe nie, want klein Matt (3) weier om met sy boetie, Josh (1), te deel. “Ek het al alles probeer. Ek het mooigepraat, sy handjie gewiks, uitsittyd probeer ... Niks werk nie. I
Baba & Kleuter3 min read
Die Lekkerte Van Lees
Toe Mohandas Gandhi eendag van ’n trein afgegooi is, was dit die begin van sy reis om ’n einde te maak aan die onregverdige behandeling van Indiërs in Suid-Afrika – ’n reis om almal te leer dat jy die wêreld kan verander sonder om geweld te gebruik.
Baba & Kleuter4 min read
Werk Met Geld
Baie mense se finansiële krisis kon voorkom gewees het, as ’n paar eenvoudige lessies oor geld nagekom is ... Daar is nie ’n onuitputbare bron van geld nie; as jy geld leen moet jy dit terugbetaal, as jy iets nie kan bekostig nie behoort jy dit nie t

Related