EETGEWOONTES
Hoekom is sommige getroude vroue swaarder as enkellopende vroue?
Enkellopendes kom huis toe, kyk wat in die yskas is, en gaan bed toe. Getroude vroue kom huis toe, kyk wat in die bed is, en gaan yskas toe.
SAN MARCHAND
LIGPUNT
Die vrou was net mooi siek en sat daarvan dat haar