BONTSLANERY
Koos se baas by die skrynwerkersaak staan en kyk hoe hy werk.
“Koos, om jou met ’n hamer te sien, is soos om na weerlig te kyk,” sê hy toe.
“Haai, dankie,” antwoord Koos. “Omdat ek so vinnig is?”
Baas: “Nee, omdat jy nooit twee keer op dieselfde plek slaan