Landbouweekblad

DIE PLATTELAND HERLEEF Plan vir die pad vorentoe

Ek volg die Tour de France-fietswedren elke jaar entoesiasties. Dit is veral die strategieë tydens die bergfases wat my interesseer. Daar is baie lewenslesse te leer in hoe spanwerk op só ’n moeilike dag werk.

Vandag dink ek egter hoe ons land sukkel met ’n spanlid wat nie regtig behoorlik bergop kan ry nie. Die kameras fokus nie juis op hierdie ryers wat planke toe gery is wanneer die steiltes hul voordoen nie. Dan is die klem op die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related