Landbouweekblad

BOERE IS HIER . . . ONGEAG

BEHEERMAATREËLS TEEN DIE VERSPREIDING van bek-en-klouseer wat in 2019 ingestel is toe mnr. Mike Mlengana nog direkteur-generaal van landbou was, is mettertyd verslap en afgetakel. Dit is een van die redes waaraan kenners die wye verspreiding van die siekte toeskryf. Lees meer hieroor op bl. 14, asook oor die rooivleisbedryf se nuwe strategie om van die faktore wat tot die uitbreking gelei het, hok te slaan met ’n nuwe strategie.

Die filosofie agter Vrystaat Landbou se nuwe slagspreuk is op sy jaarvergadering bekend gemaak. Die slagspreuk is kort en kragtig:

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related