Landbouweekblad

Tyd om te braai!

VANDEESWEEK

Haal beste uit jou kole 77

Die boerebraaier en sy vuurteater 78

Borrels vir braaidag 81

GEMARINEERDE LAMSTJOPS MET SWARTPOTAARTAPPELS

Ek hou nie daarvan om goeie vleis toe te gooi met sterk speserymengsels of marinade wat die geur daarvan oordonder nie. ’n Titseltjie vars kruie, knoffel en suurlemoen komplementeer die natuurlike smaak van lam perfek.

Swartpotaartappels

■ 1 kg baba-aartappels

■ Sout

■ Olyfolie

■ Paar takkies vars roosmaryn

■ Varsgemaalde swartpeper na smaak

Lamstjops

■ 8 lamstjops

■ 45 ml vars suurlemoensap

■ 5 ml vars roosmaryn, baie fyn gekap

■ 5 ml geroosterde fyn komyn

■ 5 ml

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related