Huisgenoot

Die koninginenhaar GELIEFDE TUISTES

KONINGIN Elizabeth II het ’n woning vir so te sê elke geleentheid gehad – daar was Windsor vir Paasfees, Balmoral vir die somer en Sandringham vir Kersfees.

Elke huis het vir haar betekenis gehad en het ’n ryk koninklike geskiedenis.

BALMORAL-KASTEEL

Prins Albert het die Balmoral-kasteel in 1852 vir koningin Victoria gekoop en dit is sedertdien die koninklike familie se Skotse woning.

Die kasteel is in Royal Deeside in Aberdeenshire naby die dorp Crathie geleë, 80 km wes van Aberdeen. Kort nadat hulle die eiendom gekoop het, het Albert en Victoria besluit om ’n heel nuwegeboutelaatoprig, wantdie oue is as te klein beskou. Die argitek William Smith is opdrag gegee om die struktuur te ontwerp en die ou gebou is gesloop en met ’n steen op die eiendom gedenk.

Ná koningin Victoria se dood in 1901 is die landgoed aan koning Edward VII oorgedra en van hom na elk van sy opvolgers. Balmoral was ’n gunstelinghuis van opeenvolgende geslagte van die koninklike familie en het sedert koningin Victoria se bewind grootliks onveranderd gebly.

BALMORAL-KASTEEL

HOEKOM DIE

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related