TV Plus Afrikaans

‘Almal beland in die water ’

Oktober is ’n opwindende maand vir kykNET met ’n rits nuwe reekse soos Die Housewives Van Pretoria (begin Donderdag 13 Oktober) en Nataniel. Erik. Wolf. (begin Sondag 16 Oktober), met die Le Roux-broers Nataniël en Erik (lees meer daaroor in ons volgende uitgawe van 6 Oktober). Maar dis die splinternuwe telenovelle Diepe Waters wat op Maandag 3 Oktober begin wat almal laat gons. Die room van Suid-Afrikaanse akteurs word in die reeks van 208 episodes gesien – en elkeen is belaai met intrige, drama en geheime. Hier is alles wat jy moet weet om dié program op jou kyklys te sit.

WAAROOR GAAN DIT?

“Diepe Waters se storiewêreld speel in en om die mededingende swemklub, Die Swartmarlyne, af,” sê die vervaardiger van die reeks, Roberta Durrant van Penguin Films, wat ook die vervaardiger is van kykNET & kie se gewilde telenovelle Arendsvlei (lees meer op ble.17 en 41). “Ek en my span het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s

Related