Huisgenoot

Alles met AARTAPPELS!

ROSTI’S met GEKARAMELLISEERDE UIE

LEWER 8-12 ROSTI’S / BEREIDING: 20 MIN. / STAAN: 15 MIN. / GAARMAAK: 25-30 MIN.

ROSTI’S

◗ 6 groot aartappels
◗ 2,5 ml (½ t) sout
◗ 15 ml (1 e) olyfolie
◗ 2 groot uie, gekap
◗ 250 ml (1 k) gerasperde botterskorsie
◗ ’n hand vol koljanderblare
◗ vars gemaalde peper, na smaak
◗ 60 ml (¼ k) meel
◗ 1 eier
◗ olie, vir vlakbraai

VIR VOORSIT

◗ 125 ml (½ k) roomkaas
◗ 5 ml (1 t) gekapte vars ment
◗ 2 stingeluie, gekap (opsioneel)

1 Rosti’s Rasper die aartappels en meng die sout deur. Plaas in ’n vergiettes en laat staan 15 min.

2 Verhit intussen die olie in ’n pan en braai die uie tot goudbruin. Skep uit in ’n groot mengbak en hou eenkant.

3 Druk enige oortollige vloeistof uit die aartappels en voeg by die uie. Voeg die botterskorsie en koljander by en meng goed. Geur met die peper en meng die meel en eier deur.

Verhit genoeg olie in ’n groot pan vir vlakbraai. Skep hopies van die mengsel in die pan, druk elke hopie liggies platter en braai oor matige hitte tot bruin

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related