Huisgenoot

BOK appétit!

t – teelepel/s e – eetlepel/s k – koppie/s

COQ AU VIN

GENOEG VIR 8-12 MENSE / BEREIDING: 20 MIN. MARINEER: 1 UUR OF OORNAG / GAARMAAK: 40 MIN.

’n Klassieke Franse gereg van hoender in rooiwyn gestowe. ’n Bouquet garni is ’n bossie van takkies kruie soos roosmaryn, pietersielie, tiemie, basilie, salie en selfs dille wat saamgebind word en wat geur aan ’n gereg verleen. Die bossie kan dan maklik met opdiening verwyder word.

◗ 1 rooi-ui, in stukke gesny
◗ 2 wortels, skoongeskraap en in ringe gesny
◗ 4 knoffelhuisies, fyngedruk
◗ 1 bouquet garni (sien wenk)
◗ 1 heel naeltjie
◗ 1 x 750 ml-bottel rooiwyn
◗ 12 hoenderdye
◗ sout en peper na smaak
◗ olie vir braai
◗ 60 ml (¼ k) botter
◗ 125 ml (½ k) brandewyn (opsioneel)
◗ 125 g spek, gekap
◗ 45 ml (3 e) koekmeel
◗ 15-30 ml (1-2 e) rooiwynasyn
◗ 750 ml (3 k) piekeluitjies, saggekook in die mikrogolf, en skilletjies afgetrek

VIR VOORSIT

◗ kapokaartappels

1 Meng die ui, wortels, knoffel, bouquet garni, naeltjie en rooiwyn.

2 Pak die hoenderdye in ’n niemetaalbak en giet die rooiwynmengsel oor. Bedek en laat marineer minstens ’n uur.

Verwyder die hoenderdye uit die marinade en geur met die sout en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related