GROENKRAG IN ’N KITS
t – teelepel/s e – eetlepel/s k – koppie/s
TORTILLAS MET SAMPIOENSTEAKS EN TAMATIESALSA
GENOEG VIR 4 MENSE
BEREIDING: 20 MIN.
GAARMAAK: 15-20 MIN.
SAMPIOENE
◗ 60 ml (¼ k) braaisous
◗ 15 ml (1 e) olyfolie
◗ 4 knoffelhuisies, fyngekap
◗ 5 ml (1 t) vars gemaalde peper
◗ 8 groot sampioensteaks
JOGURTSOUS
◗ ½ komkommer, gerasper
◗ 125 ml (½ k) natuurlike volroomjogurt
◗ fyngerasperde skil van 1 suurlemoen
◗ 2,5 ml (½ t) droë ment (opsioneel)
◗ ’n knippie sout
TAMATIESALSA
◗ 4 tamaties, in blokkies gesny
◗ 1 brandrissie, fyngekap
◗ 1 knoffelhuisie, fyngekap
◗ sap van 1 suurlemoen
◗ sout en vars gemaalde peper, na smaak
TORTILLAS
◗ 4 tortillavelle
◗ vars roketblare
Maak ’n vuur met genoeg kole vir braai. Sit ’n staander in die kole en hou ’n toeknyprooster byderhand.
Meng die braaisous, olyfolie, knoffel en peper goed en smeer
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days