Laaste sê ...
Sep 02, 2022
2 minutes
Lank gelede, nog vóór die bestaan van die wêreldwye web en Google, maar darem mét e-pos en die Lonely Planet-reisgids, beplan ek ’n reis. Ierland toe. Die groen eiland wat my ander hartsland is.
Ek het min geld en ek reis alleen, dus moet ek deeglik beplan. Dit word ’n toer met onwerklike, waardevolle én skrikwekkende ervarings: van die alkoholis-meisie uit Amerika wat
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days