Kuier

GOUD VIR GERONAY

Wanneer jy na Geronay Michaela Whitebooi (26) kyk, is dit dalk moeilik om te glo sy is een van Suid-Afrika se voorste judo-vegters, maar moenie 'n fout maak nie, sy het onlangs die goue medalje vir Suid-Afrika in die 48 kg-afdeling vir vroue by die Statebondspele in Birmingham, Engeland, verower!

Sy het ook vir 'n hartroerende oomblik gesorg toe sy met haar goue medalje om die nek die Suid-Afrikaanse volkslied volle bors saamgesing het.

Gewoonlik weeg Geronay 50 kg, maar wanneer sy oefen en deelneem aan kompetisies sweet sy so baie dat sy genoeg verloor om by die vereiste 48 kilogram uit te kom om vir haar kategorie te kwalifiseer. In haar sokkies kom sy nie eens by 1,60 m uit nie en wanneer sy met haar sagte stem begin

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier1 min read
Wenke Om Jou Eie Breinkaart Te Maak
1 Gebruik ’n skoon bladsy. Skryf die hoofgedagte of sleutelwoord in die middel van die bladsy neer. 2 Jy kan selfs die woord teken. Maak dit kleurvol. Jy kan ook jou eie kodetaal of “leertaal” ontwikkel. 3 Skryf die ander sleutelwoorde of belangrikst

Related