Huisgenoot

EK HET GEDINK EK IS OUKEI

DIS Maandag 8 Augustus, die vooraand van Vrouedag, en ’n skare is byeen in Kaapstad se Grand-West Grand Arena om deur plaaslike talent vermaak te word. Maar dan neem dinge onverwags ’n dramatiese wending.

Die sanger Craig Lucas, wenner van The Voice South Africa, betree die verhoog met trane vlak in sy oë. Hy wil iets met die gehoor deel, vertel hy.

Sy broer, Warren, en skoonsuster, Arlene, is in Maart vanjaar in hul huis in Proteahoogte, nie te ver daarvandaan nie, vermoor. En Craig, wat sedertdien emosioneel teen die planke is, gaan hierdie geleentheid gebruik om ’n spesiale eerbetoon

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related