Huisgenoot

FOP JOU BREIN OM BETER TE EET

WANNEER my vriendin Lizzie vir ete by mense kuier, maak sy ’n punt daarvan om die gasheer te vra om elke gereg te beskryf nog voor sy dit gesien het. Enersyds is dit ’n manier om die gasheer te wys sy is dankbaar vir die moeite wat in die bereiding ingegaan het, maar daar is ook ’n tweede rede.

Sielkundiges wat iets van mense se eetgewoontes weet, sê jy kan jouself op dié manier in ’n meer bedagte eter omskep.

Charles Spencer, ’n sielkundeprofessor aan die Universiteit van Oxford, doen navorsing oor hoe mense kies wat hulle eet. Sy navorsing toon ’n mens se koskeuses word beïnvloed deur hoe jy jou maaltyd benader. Kortom: As jy na

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related