Huisgenoot

MEER IS MEER!

DALK is jy een van daardie mense wie se huis so vol opgaargoed is dat dit soos ’n skrootwerf lyk. En dit maak jou gelukkig.

Jy hóú van die familiefoto’s en die inspirerende aanhalings wat teen elke beskikbare muurruimte hang. Jy is líéf vir die kaggelgoedjies wat op jou gordynkap en kaste en rakke staan. Jou vloere kreun onder die stapels ou tydskrifte wat jy nie oor jou hart kan kry om weg te gooi nie.

As dít jou huis be-skryf, is die kans goed iemand het jou die afgelope jare vertel iets ernstigs skort met jou. Gewilde binneversierghoeroes soos Marie Kondo sê jy moet jou huis stroop tot dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot4 min read
Ongewerwelde Diere
KAN jy glo 97% van diere op Aarde het nie ’n ruggraat nie. Dit klink ongelooflik, maar dis waar, en jy sal sien dat hierdie ongewerweldes van die vreemdste en wonderlikste wesens is wat jy kan teëkom! Daar is nagenoeg 35 groepe ongewerweldes, en somm
Huisgenoot6 min read
Doodgewoon
DIS die middel van die nag, die middel van Mei, die middel van die neëntigs. Ons is in ons vroeë twintigs, op die N1 iewers anderkant Bloemfontein. Ver anderkant. Anderkant Welkom ook. Op pad na ’n vriend in die noorde. Die radio vang lankal net ’n g

Related Books & Audiobooks