BLY KALM & SKEP ORDE …
Sep 23, 2021
3 minutes
deur SUZETTE TRUTER
foto’s
BUREAUX, GETTY IMAGES/GALLO IMAGES
Jy soek die huis vol na jou sleutels – totdat jou soektog eindig waar dit begin het: jou handsak. Eers nádat jy die inhoud op jou bed uitgegooi het.
Of dalk het jy al aanmanings gekry vir jou veeartsrekening, maar jy is oortuig jy het reeds betaal. Dis Kiets se dag vir sy inspuiting, en nou is elke kwitansie tot die jaar toet in jou kombuislaai, behalwe daai een …
Wat ook al jou krisis – masker al weer soek,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days