Huisgenoot

HIER’S HULP Hoe hou jy as ouer kop tydens die inperking?

ALLE in die lug hou en vure doodslaan – dis al wat jy deesdae doen, van die oomblik dat jy soggens jou oë oopmaak tot saans wanneer jy gaan slaap.

Ouer-wees was nog nooit maklik nie, maar weens die inperking en die feit dat kinders nou tuis moet skoolgaan, is die druk meer as ooit.

Nou is jy nie net ’n ouer nie – jy is ook die onderwyser wat moet seker maak jou kroos raak nie agter nie.

En tussen die maaltafels en woordsoorte deur het baie ouers nog hul eie werk ook, wat hulle nou van die huis af probeer doen. Dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot2 min read
Ziza En Nickey Jacobs
EK HET my pa in 2004 in ’n ongeluk verloor. Hy het van Victoria-Wes Kaap toe gegaan om werk te gaan soek, en hy sou weer in Desember daai jaar terugkom, maar hy’s in November in die ongeluk dood. So toe is die broodwinner weggevat. Dinge was donker.
Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Marinda Engelbrecht praat oor haar vriendskap met Peter Veldsman, die befaamde sjef, kosredakteur en kookboekskrywer wat op 82 oorlede is Hy was ’n ware kosikoon, so innoverend en wêreldwyd gerespekteer. Saluut! My deeglik gebruikte versameling harde

Related