Huisgenoot

ONS LIEFDE SONDER PERKE

MEER as ’n jaar gelede het goeie vriende haar vertel van die “wonderlike ou” wat sy móét ontmoet. Hy het dieselfde persoonlikheidseienskappe as haar pa, het hulle vertel – ’n sin vir humor en hy is nie te uitgesproke nie. Sommer net ’n maklike mens, perfek vir haar.

Maar daar was een probleem: Hy woon in Amerika! Die aktrise het haarself enkele maande tevore in Seepunt in Kaapstad kom vestig om ’n nuwe hoofstuk in haar lewe aan te pak. Sy het haar plekkie by die see geniet en wou niks weet van verhuis nie.

Maar vandag is die aktrise Marguerite van Eeden (25) ewig dankbaar dat sy van Roy Harris (29) vertel is deur hul

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related