Huisgenoot

JOU STERRE

LEEU

22 JULIE – 22 AUGUSTUS

Jy en jou geliefde sit vas oor hoe om jul individuele loopbaanpaaie die beste te bestuur sodat julle albei kan floreer pleks van oorleef. Dis sinloos om jou kop teen die muur te stamp as julle nie vordering maak nie. Julle het dalk net ’n bietjie van ’n blaaskans weg van mekaar nodig, so hoekom nie net vir eers aanvaar dat julle van mekaar verskil nie. As jy iemand in die geheim bewonder, kan die versoeking groot wees om ’n grens te oorskry.

GELUKKIGE NOMMERS

12, 35, 43, 52, 38, 25

LEO: FIKSHEID EN WELSTAND

▪ Ydelheid dryf jou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related