Huisgenoot

EIE HANDE MAAK LIGTE WERK

‘DIE ENIGSTE POSISIE WAARVOOR EK NOU DIE KAROO SAL VERLAAT, IS DIE HOOF VAN ESKOM’

VAN bankrower tot diamantmagnaat en nou die burgemeester wat in ’n blou oorpak werk – dít is die kleurryke karakter wie se regrukveldtog op ’n vervalle Karoodorp die land aan die gons het.

En vir die gemeenskap van Beaufort-Wes is hy ook ’n soort hedendaagse Messias.

In die voorportaal van die munisipale gebou en af in die straat staan die Karoomense geduldig tou. Vra jy hoekom, koor hulle: “Ons soek vir Gayton McKenzie!”

Want in hierdie era van vrot dienslewering, wanbesteding en korrupsie op plaaslike regeringsvlak word Gayton – ten spyte van sy omstrede verlede – as ’n vars bries

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related