Weg!

BRIEWE

So nooit aste nimmer(sat)

Ek en my vrou, Marieta, bring baie tyd by die Sunsetdam naby Onder-Sabie deur wanneer ons die Krugerwildtuin besoek. Die verskeidenheid wild en voëls is altyd ongelooflik. Ons het op ons mees onlangse besoek in April 2022 hierdie nimmersat dopgehou terwyl hy na kos gesoek het.

Die voël het meteens vreeslik opgewonde geraak en ’n vis aan die stert beetgekry. Ongelukkig vir die voël was sy greep op die vis nie stewig genoeg nie, en sy vangs het ontsnap.

GERT LAMPRECHT, Bloemfontein

SKRYF AAN ONS EN WEN!

Die TX-8 is liggewig met ’n slim ontwerp. Die klank is hard en duidelik en die reikwydte ’n hele paar kilometer. Die stel het wieglaaiers, USB-laaikabels en netjiese hulse wat aan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg2 min read
Sterreweg
Wanneer een hemelliggaam voor ’n ander inbeweeg, praat ons van ’n “okkultasie”. Die bekendste voorbeeld hiervan is natuurlik ’n sonsverduistering wanneer die maan voor die son inbeweeg. Die maan beweeg ook voor sterre verby. ’n Mens sou dink dit gebe
Weg4 min read
Stap Hier
In die Langeberg buite Swellendam hou die sogenaamde uurkoppe oor die dorp wag. Dié vier prominente kruine – Tienuur-, Elfuur-, Twaalf- en Eenuurkop – reik almal tussen 1 100 m en 1 450 m die lug in. Volgens oorlewering het transportryers wat met vra
Weg11 min read
Na Die Land Van Die Boesmans
KAROOPOORT TOT LEEUFONTEIN: 390 KMBURCHELL: 58 REISDAE WILLEM: 4 REISDAE Op 25 Februarie 2024 staan ek op dieselfde stukkie Karoogrond waar William Burchell op 9 September 1811 was. Ek kyk soos wat hy gekyk het en sien die landskap wat hy gesien het.

Related