Huisgenoot

WEG, DIE MA’S WAT MY GEVORM HET

HY KON hul teenwoordigheid daar saam met hom by die rugbyveld aanvoel terwyl die Bokke in die derde toets vir Wallis ore aangesit het. Want ma Setta Visagie (65) en haar suster Marie Galant (63) was altyd oral saam – tot in die dood toe ’n fratsgolf hulle op ’n sonnige Sondagmiddag van die rotse by Hermanus se Ou Hawe afgeslaan het.

“Hulle was groot rugbyondersteuners,” sê die oud-Bokvleuel Breyton Paulse oor sy twee ma’s.

“Hulle het al my wedstryde kom kyk. Hulle sou ook by hiérdie wedstryd in die Kaap langs die veld gewees het. Hulle sou so trots gewees het. Ek kon my tannie uit die hemel hoor hande klap,” sê Breyton in ’n onderhoud met die oggend

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related