VERLEDE KEER
Lucy wat kniediep in die moeilikheid en bang was, het ’n vriend se hulp gevra. Kabisi het ’n oproep afgeluister wat sy gedagtes op loop gesit het, en die goeie polisiebeampte Mpho het ’n mes laat uitglip, gereed om ’n verskrikte gevangene dood