SARIE KOS

NET 7 BESTANDDELE bestanddele

HOENDER MET KORTPAD-DHAL

Onlangs moes ek ’n resep vir ’n kliënt uitdink. Ek het ’n pak klaargemaakte sop gebruik om hoender in gaar te maak. Ek besluit toe om verder te speel en het lensiesop gebruik om te kyk of ek Indiese dhal kan maak. Wel, hier is die resep genoeg vir 4

1. 1 hoender
2. 1 ui, fyngekap
3. 2 knoffelhuisies, fyngekap
4. 45 ml matige kerriepoeier
5. 600 ml gekoopte lensiesop
6. 2 wortels, geskil en fyngerasper
7. 10 ml brandrissievlokkies
+ olyfolie, sout en varsgemaalde swartpeper

Verhit oond tot 180 °C. Gebruik ’n kombuisskêr en knip rugbeen van hoender los. Draai hoender om, vou dye en boude na buite en druk hoender plat. Plaas met velkant na bo in oondroosterpan. Sprinkel ruim met olyfolie en geur met sout en peper. Gooi 250 ml water in pan. Rooster in warm oond vir 25-30 minute of tot hoender goudbruin en gaar is. Terwyl hoender rooster, maak die : Verhit ’n skeut olyfolie in ’n middelslagpot. Voeg uie, knoffel en kerriepoeier by. Roerbraai 2-3 minute. Voeg lensiesop, wortels en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS8 min read
• HERMAN PROE THAISE PERFEKSIE • KOSTEATER VAN STORIES EN SMAKE WÊRELDKLAS in Bangkok
’nKoservaring in Thailand is vinnig besig om die gewildheidsleer te klim op die fynproewerstoneel. Vir lank het die wêreld Frankryk as die geboorteplek van goeie kos beskou, wat natuurlik waar is, maar nou draai ons ons oë ook na die Ooste. Dalk is d
SARIE KOS1 min read
Sarie Kos
REDAKSIONELE SPANREDAKTEUR Michélle van BredaKOSREDAKTEUR Herman Lensingherman.lensing@sarie.comSKRYWER Lydia van der MerweSKRYWER Marzanne Schoeman 060 904 5090ONTWERPDIREKTEUR Anel StapelbergTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner & Anine CapraroREPRODUKSIE
SARIE KOS5 min read
KOOKKLAS: Pasta Vir Die Wen
● Maak jou eie pastadeeg● Ravioli vir ’n uithang-okkasie● Boerewors-bolognese Sorg dat jou pot groot genoeg is en ook genoeg water bevat om die pasta te kook. Jy het vier dele water teenoor een deel pasta nodig, dan beweeg die pasta makliker in die

Related