SARIE KOS

10 borde kos 7 bestanddele elk

SAMPIOENPASTA

Hierdie is een van daardie geregte waarvan ek nooit genoeg kan kry nie. Dis ’n heerlike alternatief vir gaste wat nie vleis eet nie.

genoeg vir 4

1. 400 g-sak pasta van jou keuse
2. 2 knoffelhuisies, fyngekap
3. 45 ml botter
4. 400 g gemengde sampioene, gehalveer
5. 100 g-sak pekanneute, grofgekap
6. 250 ml aangesuurde room (crème fraîche)
7. 50 g parmesaankaas, fyngerasper
+ olyfolie, sout en varsgemaalde swartpeper

Kook pasta volgens aanwysings op pak. Maak intussen die : Verhit ’n braaipan tot warm en voeg ’n groot skeut olyfolie by. Braai knoffel tot geurig in olie, sowat 1 minuut. Voeg botter en sampioene by en braai vir 3-5 minute of tot amper gaar. Voeg pekanneute, aangesuurde room en 125 ml water by en meng deur. Geur goed met sout en peper en bring tot kookpunt. Kook vir 5-8 minute of tot ’n romerige sous vorm. Dreineer gaar pasta en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS6 min read
Minder Vir Meer
• Maklike etes met min bestanddele• Kortpad-manier van bobotie maak• Kook met min skottelgoed Bekostigbaar en so lekker! Lemoen en vark is goeie vriende. GENOEG VIR 4-6 1. 1 ui, baie fyn gekap2. duimnaelgrootte vars gemmer, fyngerasper3. 500 g var
SARIE KOS5 min read
Waatlemoen-soene
• 12 dinge oor waatlemoen• Sout en vrug se soet werk saam• Maak roomys sonder ’n masjien Maak hierdie ikoniese kombinasie nuut en anders. GENOEG VIR 6-8 • 4 wiele fetakaas• 100 ml yskoue room• 6 wiele waatlemoen• 12 kersietamaties, gehalveer• 12 va
SARIE KOS2 min read
DIE ROMERIGE GROEN LEKKERTE Avokado
● 3 resepte met avokado ● Perfek vir ontbyt ● In ’n lekker sous vir steak My kosheld het hierdie gereg een aand op TV gemaak en ek het in verwondering toegekyk. Ek moes dit net probeer. Die kors met avokado pleks van botter gaan jou hart oorrompel.

Related