Huisgenoot

IN ’N KLAS VAN SY EIE

JY HOEF nie ver te soek vir hartseer verhale oor kinders wat weens leeruitdagings deur die krake van ’n veels te onbuigsame opvoedingstelsel val nie. Maar tog is daar opvoeders met die regte hart en wil om hul lewens aan dié kinders te wy – mans en vroue wat hul gewig in goud werd is.

Mense soos Jevonn Cloete (29), die waarnemende adjunkhoof van die Rusthof-leerondersteuningskool in die Strand, wat onlangs benoem is vir die Afrika-unie se prys as beste opvoeder op ons vasteland. Hy is een van net twee Suid-Afrikaners in die wedloop om dié eer.

En luister jy na Jevonn se lewensverhaal kom jy gou agter: Spesiale onderrig is inderdaad

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related Books & Audiobooks