Huisgenoot

Die Spookhuis

DIE Land Rover se enjin sny sonder waarskuwing uit en die motor kom ruk-ruk in die grondpad tot stilstand. Altus is dadelik ergerlik. Hy draai weer die sleutel in die aansitter, maar behalwe vir die “tsoi-tsoi-tsoi”-geluid van die enjin gebeur daar niks. Buiten die gesanik van sonbesies wat hom nog warmer laat kry, hang daar ’n doodse stilte oor die veld.

’n Beweging in die hoek van sy linkeroog laat sy kop eenkant toe ruk. Hy kan eers nie mooi uitmaak wat dit is nie, maar dan rys sy nekhare stadig en hoendervel slaan oor sy hele liggaam uit.

’n Donker figuur kom grasieus oor die veld na hom toe aangesweef. Dit het die vorm van ’n mens, maar dié is beslis nie ’n mens nie. Dit lyk byna soos ’n swart mantel met ’n kappie wat eiehandig sentimeters bo die grond deur die lug sweef.

Hy sit versteen en kyk hoe die ding nader kom. Die figuur gly oor die enjinkap van die motor en verdwyn tussen die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot9 min read
Waar Elke hond Se Dag Aanbreek
WANNEER jy van die hoofpad afdraai, hoor jy dit reeds. Die geblaf. En dis nie net ’n hond of twee of drie nie. Dis ’n trop. ’n Trop wat bláf. Kronkel van die N1 tussen De Doorns en Touwsrivier op die R318-grondpad in die rigting van Ashton, en dit ra
Huisgenoot1 min read
Foto Van Die Week
HIERDIE WEEK IN DIE GESKIEDENIS ■
Huisgenoot2 min read
Groot Op Geskenke
In ’n onlangse onderhoud met Harper’s Bazaar het DAKOTA FANNING (30) vertel dat Tom haar in 2005 verras het met haar eerste selfoon – ’n Motorola Razr. Dit was terwyl hulle besig was om War of the Worlds te skiet. “Ek was maar net 11 jaar oud,” het s

Related