Huisgenoot

KNAAGDIERE: MUISE EN ROTTE

KNAAGDIERE is van die diere wat die wydste oor ons planeet versprei is. Hoewel hulle nie oorspronklik oral voorgekom het nie, het hulle saam met mense na ander wêrelddele gereis en nuwe plekke beset sodat hulle nou byna oral tuis is.

Knaagdiere het hul naam te danke aan hul voorste snytande wat nooit ophou groei nie. Daarom moet dié diertjies gedurig aan harde voorwerpe knaag om hul snytande af te slyt sodat hulle die regte lengte kan wees om te kan eet. As hulle nie knaag nie, kan die voortande in ’n spiraal begin groei.

Byna die helfte van alle soogdiere

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related