Kuier

GLO EN VERTROU

Enver is bly hy het besluit om vroeg te ry nou het hy 'n onbelem-merde uitsig oor die sokkerveld. Binnekort gaan die skoolgrond gevul wees met ouers en ander sokker-entoesiaste wat die wed-stryd tussen die Rooimiere en die Olifante kom kyk. Hy sit die motor af en 'n rustigheid omvou hom hier onder die jare-oue akkerbome.

Op die veld is daar al 'n paar beamptes besig en hy kan nie help om te glimlag nie toe hy dink aan sy 14-jarige, Naldo, se vaste oortuiging dat sy span vandag gaan wen.

“Daddy, coach sê die Rooimiere gaan die jaar die cup wen. Hy sê ons moet net die game approach met die regte mindset dan sal ons wen.”

“En wat is die regte mindset volgens jou coach? het Enver glimlaggend gevra en die twee snytjies toast voor hom neergesit.

“Ons moet net glo ons sal wen, en ek glo dit,”het hy selfversekerd gesê terwyl

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat
Kuier2 min read
Leer Jy Jou Kind Slegte Finansiële Gewoontes?
Wat kinders reeds vroeg oor finansies leer, kan lewenslange gewoontes vorm. Lê dus ’n goeie grondslag. “Uit my werk met kinders van verskillende ouderdomme en agtergronde is dit duidelik ouers leer hulle soms swak geldgewoontes,” sê Eunice Sibiya, ’n
Kuier4 min read
Haar Oog Op Die Kroon
Deelnemers aan die Mej. SuidAfrika-kompetisie het deur die jare met hul verskillende voorkomste, ouderdomme en persoonlikhede ingeskryf. Maar een ding het hulle feitlik almal gemeen gehad: Hulle kon moeiteloos in swemdrag en aandrokke op die verhoog

Related