Huisgenoot

KOEBAAI, OU GROTE

RUGBY was 19 jaar lank sy alles – sy loopbaan, sy passie, sy uitlaatklep. G’n wonder hy kon skaars sy trane keer toe die eindfluitjie in die laaste wedstryd van die onlangse Wêreldbekertoernooi blaas, want terwyl die Springbokke gejubel het oor een van die grootste oorwinnings van hul lewe, was dit vir dié strydros van Suid-Afrikaanse rugby soveel meer.

Dit was sy laaste wedstryd in die Groen-en-goud, en in sy hart het hy geweet sy wonderlike rugbyrit is nou verby.

En dís mos nou bittersoet as daar ooit so iets was.

“Ek het ’n tawwe tyd gehad,” sê Duane Vermeulen (37) oor vanjaar se toernooi in Frankryk. “Veral die week met die opbou na die finaal. Eers was dit die laaste Maandagoefening, dan die laaste Dinsdagoefening, en dan kry jy elke nou en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related