Huisgenoot

AANHOUER WEN

OP 35 voel die meeste mense darem nog nie oud nie, maar in die rugbywêreld is dit ’n ouderdom waarop baie ouens daaraan begin dink om hul tokse weg te pak.

En tog voel die flank Deon Fourie op dié ouderdom beter as ooit. “Kinderlik opgewonde,” beskryf hy sy gevoel.

Sy goeie luim is te verstane – al is sy lyf nog vol pyne ná die veelbesproke Stormers-Bulle-eindstryd van die Verenigde Rugbykampioenskapsreeks waarin hy twee dae voor ons onderhoud ’n paar harde stampe gekry het. Deon het immers onlangs die nuus gekry dat hy tot die Springbokgroep verkies is.

Wanneer hy heel moontlik op 2 Julie in die eerste Wallis-toets vir die Springbokke

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Spele In Syfers
Soveel etes sal daagliks in die Olimpiese dorp bedien word. Die aantal lande wat sal deelneem, insluitend die IOK se vlugtelingespan. Soveel ton CO₂ sal deur die Olimpiese Spele in Parys gegenereer word. Die organiseerders noem dit die groenste Spele
Huisgenoot2 min read
Wat Jy Moet Weet Oor Gedwonge Of Vroeë Aftrede
1 Is ek kragtens die wet verplig om op ’n sekere ouderdom af te tree? Nee. Die neiging is tussen 60 en 65, maar geen Suid-Afrikaanse wet skryf dit voor nie. Jy kan werk so lank as wat jy wil, of as wat jou dienskontrak bepaal. Werkgewers mag nie teen
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related