Huisgenoot

MA AGTER DIE SOEPEL HAKER

RUGBY is ’n jong ou se game, is een van die wyshede wat ’n mens langs die braaivuur hoor. En vergeet daarvan om wedstryde op topvlak sonder ’n spesialishaker te wen, neul die kantlyn-Bokke.

Maar toe kom ’n “outoppie” genaamd Deon Fourie (37) en laat die leunstoelkenners sleg op hul neus kyk.

Want verlede jaar, drie maande voor sy 36ste verjaardag, word hy die oudste Bok-nuweling nóg. En nou het hy in die drukpot van die Wêreldbekertoernooi in Frankryk sy ware staal gewys.

Koppe is geskud oor die feit dat Deon van flank na haker sou skuif om Malcolm Marx se yslike stewels te vul. Maar in die oorwinning oor Tonga het dié gespierde buks sy kritici stil gespeel en is hy as Speler van die Wedstryd aangewys.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related