Huisgenoot

‘ONS HOU VAS AAN DIE HOOP’

DIT is die oproep wat elke rugbyma vrees: Jou seun is beseer en hy is hospitaal toe geneem.

En dan die nuus wat geen ma van ’n 16-jarige seun kan verwerk nie: Jou kind se nek is daar op die rugbyveld op twee plekke gebreek.

Nou, ’n week ná die wrede wending op hul lewenspad, sit Sharndro Williams (42) en huil langs haar kind se hospitaalbed.

Bo Anzil se bed hier in Groote Schuur hang ’n medalje. Die een wat hy gekry het nadat sy skoolspan so goed gevaar het in daardie einste sewesrugbytoernooi waarin sy nek beseer is.

Hy het ná ’n duikslag op die veld bly lê. Nie bewusteloos nie, maar sonder gevoel in sy onderlyf. Alles het tot stilstand geruk – en toe is daar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related