Huisgenoot

RUGBYDROME NÁ DRIEHOEK

DIE dag toe hy die beste rugby van sy lewe gespeel het, onthou die tiener so goed soos gister. In daardie 80 minute waarin hy – die Bryan Habana, nee, die Cheslin Kolbe van die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark – keer op keer sy teenstanders op hul tuisveld met sy spoed en ratse voetwerk geflous het, was die hartseer oor sy moeilike lewensomstandighede tydelik vergete.

Want toe Sifiso Tshabalala (19), ’n matriekleerder aan dié hoërskool, op dié dag in sy gr. 11-jaar vir die skool se tweede rugbyspan opdraf, was dit met ’n swaar hart: Dit sou sy laaste wedstryd wees voor hy sy geliefde rugbystewels wegbêre.

Hy het kort tevore vir sy ma, Zan- dile (43), ’n werklose huishulp, gesê hy gaan ophou speel.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related