Huisgenoot

Gabriella se boom

DIS vreemd? Gaby frons toe Johannes se naam op haar foon wys. ’n Man wat betyds, nee wag, tien minute te vroeg is. Dis ’n wonderwerk.

“Hi, Johannes, ek maak die hek oop.”

“Nee, wag! Ek gaan ’n bietjie laat wees.”

Gaby se mond trek op ’n reguit lyn. Hoekom het sy gedink hierdie man, wat haar kollega Kobus met soveel lof aanbeveel het, sal anders wees? Geen nutsman het deesdae respek vir ’n ongetroude vrou nie. Ek is ’n maklike teiken vir brouwerk en ’n paar vinnige rande. Sy en haar vriendinne spog soms sinies oor ’n glas wyn oor die stelle wat hulle al afgetrap het. Maar dit was in die Kaap. Hoekom het sy gedink dit sal hier anders wees?

“Hi, Gabriella, is jy nog daar?”

“Ek het gevra hoe laat kan jy hier wees. Jy was die een wat aangedring het agtuur op ’n Saterdagoggend

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot2 min read
Ziza En Nickey Jacobs
EK HET my pa in 2004 in ’n ongeluk verloor. Hy het van Victoria-Wes Kaap toe gegaan om werk te gaan soek, en hy sou weer in Desember daai jaar terugkom, maar hy’s in November in die ongeluk dood. So toe is die broodwinner weggevat. Dinge was donker.
Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Marinda Engelbrecht praat oor haar vriendskap met Peter Veldsman, die befaamde sjef, kosredakteur en kookboekskrywer wat op 82 oorlede is Hy was ’n ware kosikoon, so innoverend en wêreldwyd gerespekteer. Saluut! My deeglik gebruikte versameling harde

Related