Weg!

Verdryf die winterkoue

Oondgebakte hoenderkerrie

Vir 6 ruim porsies

Voorbereityd 30 mi-ute plus mari-eertyd

Gaarmaaktyd sowat 1 uur

Oondtemperatuur 180 °C

Jy benodig

 12 hoe-derboudjies
 1 eetlepel tamatiepasta
 2 eetlepels matige masala
 2 k-offelhuisies, gekap
 2cm vars gemmer, geskil e- gerasper
 sap va- ’- halwe
suurlemoe-• sout e- varsgemaalde swartpeper -a smaak
 2 lourierblare, gekrummel
 1 koppie jogurt
 1 groot eiervrug, i- duskyfies ges-y
 sowat 300 g pampoe-, i- duskyfies of blokkies ges-y
 1 eetlepel olyfolie
 1 teelepel vi-kelsaad
 1 blik (400 g) gekapte tamatie
 1 koppie room
 1 rooi bra-drissie, gekap
 100 g geroosterde kasjoe-eute
 gestoomde rys e- roti’s vir voorsit

Só maak jy

1 Gebruik ’n skerp mes en maak twee diep insnydings in elke stuk hoender – dit help dat die geure beter intrek. Meng nou die tamatiepasta, masala, knoffel, gemmer, suurlemoensap, sout en lourierblaar by die jogurt en meng deur die hoender. Maak seker jy vryf die marinade by al die insnydings in.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg4 min read
Stap Hier
In die Langeberg buite Swellendam hou die sogenaamde uurkoppe oor die dorp wag. Dié vier prominente kruine – Tienuur-, Elfuur-, Twaalf- en Eenuurkop – reik almal tussen 1 100 m en 1 450 m die lug in. Volgens oorlewering het transportryers wat met vra
Weg2 min read
Bly Hier
Oorkant die geskiedkundige dorpie Matjiesfontein swaai ’n witpienk grondpad van die N1 af noordwaarts. Wanneer ’n mens dié afdraai vat, voel dit na skaars ’n kilometer asof jy die wêreld agterlaat. Sover as die oog kan sien, is dit net Groot-Karoo en
Weg12 min read
Ver In Die Wêreld
Party mense glo in liefde met die eerste oogopslag, maar dit is nie juis die geval met St. Helena-eiland nie. Dis ’n vulkaniese knoets in die middel van die wye Atlantiese Oseaan, skaars 16 km lank en 8 km breed. “Dis nie ’n aantreklike plek nie. Dit

Related