Baba & Kleuter

LEË WIEGIE leë arms

Om ’n baba te verloor tydens swangerskap is om ’n stuk van jouself te verloor. Daar’s die skok, hart-seer, woede en verslaenheid. En dan kom die vrae ...

Miskrame kom verbasend algemeen voor, met sowat een uit vyf swangerskappe wat spontaan eindig – soms sonder dat ’n vrou eens van haar swangerskap bewus was. ’n Miskraam word gewoonlik beskryf as ’n spontane aborsie en vind meestal plaas in die eerste drie maande van swangerskap, dus voor week 13.

WAT IS DIE OORSAKE?

Hoewel miskrame dokters nog baie laat kopkrap, het hulle al heelparty moontlike oorsake geïdentifiseer.

Een moontlikheid is dat daar ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter3 min read
MYNE! Myne!
Sunette du Plessis van Olivedale in Johannesburg weet nie meer watter kant toe nie, want klein Matt (3) weier om met sy boetie, Josh (1), te deel. “Ek het al alles probeer. Ek het mooigepraat, sy handjie gewiks, uitsittyd probeer ... Niks werk nie. I
Baba & Kleuter3 min read
Die Lekkerte Van Lees
Toe Mohandas Gandhi eendag van ’n trein afgegooi is, was dit die begin van sy reis om ’n einde te maak aan die onregverdige behandeling van Indiërs in Suid-Afrika – ’n reis om almal te leer dat jy die wêreld kan verander sonder om geweld te gebruik.
Baba & Kleuter4 min read
Werk Met Geld
Baie mense se finansiële krisis kon voorkom gewees het, as ’n paar eenvoudige lessies oor geld nagekom is ... Daar is nie ’n onuitputbare bron van geld nie; as jy geld leen moet jy dit terugbetaal, as jy iets nie kan bekostig nie behoort jy dit nie t

Related